10% off all books and free delivery over £40
Buy from our bookstore and 25% of the cover price will be given to a school of your choice to buy more books. *15% of eBooks.

Staatsrotte

View All Editions

£8.00

This book will be delivered to your inbox immediately after payment. Some country restrictions apply.

Add To Wishlist
Write A Review

About

Staatsrotte Synopsis

Gaan vind die skurk wat in meisies handel dryf. Dís agent Vicki Kahn se eerste missie, noudat sy vir die Agentskap vir Staatsveiligheid werk. Die feit dat die skurk ’n topmodel en ’n eksmeisie van die president se seun is, maak dinge moeiliker. Op Schiphol-lughawe digby Amsterdam glip die model deur Vicki se vingers en hierna, in Berlyn, vind Vicki haar kontakpersoon op sy kombuisvloer met ’n koeël in die kop. Maak dat jy wegkom, sê Vicki se gesonde verstand.Intussen ondersoek Fish Pescado die aanval op ’n rebelleleier van die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Die leier is platgetrek op die trappies van die St. Georgekatedraal in Kaapstad. Fish die surfer, die privaatspeurder en Vicki Kahn se hart se punt. Fish se saak gaan draai by niemand anders nie as Suid-Afrika se president. Fish word gewaarsku: Moenie krap nie, gaan surf en vat jou meisie Vicki Kahn saam – voor dinge warm raak.Geheime, verskuilde agendas, kommunistiese komplotte. Vicki en Fish is in ’n maalkolk.

About This Edition

ISBN: 9781415209479
Publication date: 1st October 2016
Author: Mike Nicol
Publisher: Penguin Random House South Africa
Format: Ebook (Epub)