10% off all books and free delivery over £50
Buy from our bookstore and 25% of the cover price will be given to a school of your choice to buy more books. *15% of eBooks.

Suikervry

View All Editions (1)

£7.11

This book will be delivered to your inbox immediately after payment. Some country restrictions apply.

Add To Wishlist
Write A Review

About

Suikervry Synopsis

Suikervry is die eerste selfhelpboek wat in Suid-Afrika geskryf is om mense met ''n suiker- en koolhidraat-verslawing te help om dit te bowe te kom. Dit is deur Karen Thomson en Kerry Hammerton met die steun van die dieetkundige Tamzyn Campbell geskryf, en daar is ''n voorwoord deur prof. Tim Noakes.

Dit staan eetgewoontes met min koolhidrate en meer vet voor. Dit is die enigste beskikbare boek wat die emosionele en gedragspatrone van ''n suiker- en koolhidraat-verslaafde aanspreek. Vir baie mense is dit nie genoeg dat hulle bloot weet wat om te eet nie.

Suikervry spreek dié saak aan. Bo en behalwe ''n program van agt weke lank, bevat Suikervry ook persoonlike verhale van verslawing, maaltydprogramme en resepte sonder suiker.

About This Edition

ISBN: 9781920289867
Publication date:
Author: Thomson, Karen
Publisher: Jonathan Ball
Format: Ebook

Frequently asked questions